{"id":20,"date":"2026-01-27T08:03:00","date_gmt":"2026-01-27T08:03:00","guid":{"rendered":"https:\/\/calvinistiesealliansie.co.za\/?page_id=20"},"modified":"2026-02-17T08:47:37","modified_gmt":"2026-02-17T08:47:37","slug":"tuis","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/calvinistiesealliansie.co.za\/","title":{"rendered":"Tuis"},"content":{"rendered":"<h3>Wie ons is<\/h3>\n<p>Die <strong>Calvinistiese Alliansie<\/strong> is \u2019n Christelik-Protestantse beweging wat ontstaan het uit \u2019n diepgaande roeping om gelowiges te verenig wat hulself verbind tot die Woord van God, die Gereformeerde belydenis en \u2019n Calvinistiese lewens- en w\u00eareldbeskouing. Ons funksioneer binne \u2019n tyd waarin baie gelowiges \u2019n Skrifvreemde en volksvreemde geestelike klimaat ervaar. Die Alliansie bied \u2019n geestelike tuiste waar rigting, waarheid en beginselvaste leiding weer sentraal staan.<\/p>\n<p>Ons strewe is om gelowiges \u2013 veral binne Afrikaanse Calvinistiese kerke \u2013 toe te rus om met oortuiging, kennis en nederigheid volgens God se Woord te leef. Ons glo dat \u2019n gesonde samelewing begin by gelowiges wat hul roeping verstaan en uitleef.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Ons roeping en erfenis<\/h3>\n<p>Die Christelike geloof vorm \u2019n onlosmaaklike deel van ons volksgeskiedenis. Van die <strong>Van Riebeeck-gelofte (1654)<\/strong>, tot die <strong>Bloedrivier-gelofte (1838)<\/strong> en die <strong>Paardekraal-verbond (1881)<\/strong>, sien ons \u2019n duidelike getuienis dat ons volksplanting en volkswording diep in die Christelike geloof gewortel is.<\/p>\n<p>Hierdie erfenis is nie bloot histories nie \u2013 dit is lewend en relevant. Die Alliansie wil gelowiges help om sonder skaamte terug te keer na hierdie Bybelse wortels en dit toe te pas in elke aspek van die lewe: kerk, gesin, werk, kultuur en samelewing.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wie ons is Die Calvinistiese Alliansie is \u2019n Christelik-Protestantse beweging wat ontstaan het uit \u2019n diepgaande roeping om gelowiges te verenig wat hulself verbind tot die Woord van God, die Gereformeerde belydenis en \u2019n Calvinistiese lewens- en w\u00eareldbeskouing. Ons funksioneer binne \u2019n tyd waarin baie gelowiges \u2019n Skrifvreemde en volksvreemde geestelike klimaat ervaar. Die Alliansie&hellip;&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"neve_meta_sidebar":"","neve_meta_container":"","neve_meta_enable_content_width":"off","neve_meta_content_width":100,"neve_meta_title_alignment":"","neve_meta_author_avatar":"","neve_post_elements_order":"","neve_meta_disable_header":"","neve_meta_disable_footer":"","neve_meta_disable_title":"","footnotes":""},"class_list":["post-20","page","type-page","status-publish","hentry"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/calvinistiesealliansie.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/20","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/calvinistiesealliansie.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/calvinistiesealliansie.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/calvinistiesealliansie.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/calvinistiesealliansie.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=20"}],"version-history":[{"count":5,"href":"https:\/\/calvinistiesealliansie.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/20\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":97,"href":"https:\/\/calvinistiesealliansie.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/20\/revisions\/97"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/calvinistiesealliansie.co.za\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=20"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}