Ontdek die Heidelbergse Kategismus – nou as ’n potgooi!
Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe? Die Heidelbergse Kategismus gee al eeue lank ’n duidelike en Bybelse antwoord. In hierdie nuwe potgooi-reeks stap ons saam deur die vrae en antwoorde van die kategismus – eenvoudig verduidelik en relevant vir vandag se lewe.
Of jy jou geloof wil verdiep, die kategismus beter wil verstaan, of net op soek is na geestelike bemoediging – hierdie potgooi is vir jou.
Luister saam en ontdek weer die ryk troos en waarheid van die Christelike geloof.
Die Heidelbergse Kategismus Podcast – geloof wat verstaan en geleef word.
Deel 1: Oorsig en Vraag 1 – 5 bespreking
Deel 2: Vraag 6 – 15 bespreking
Deel 3: Vraag 16 – 25 bespreking
Deel 4: Vraag 26 – 35
Deel 5: Vraag 36 – 45
Deel 6: Vraag 46 – 55
Deel 7: Vraag 56 – 65
Deel 8: Vraag 66 – 75