Skip to content

Lidmaatskap

Lidmaatskap staan oop vir almal wat ons grondslag en doel onderskryf en hulself verbind tot ’n lewe volgens die Gereformeerde belydenis. Lede word verwag om aktief, lojaal en getrou betrokke te wees by die werksaamhede van die Alliansie.

Die Organisasie is ‘n afsonderlike regspersoon, en sy lede is nie verantwoordelik vir sy skulde nie behalwe tot die bedrag van hulle jaarlikse ledegeld wat R200-00 beloop. Sou ‘n gemeente besluit om deel van die CA te word, is dieselfde bedrag van toepassing. Die keuse is daar om vrywillig meer by te dra as skenking tot die CA.


CA Bankbesonderhede

  • Rekening:  KSK KOÖPERATIEWE BANK BPK
  • Bank:  Absa bank
  • Tipe rekening: Tjek
  • Rekeningnr.:  4060092627
  • Takkode: 632005
  • Rekening verwysing no. CA289 + U naam en van
  • E-pos inbetaalstrokie na: lidmaatskap by calvinistiesealiansie.co.za

Vir enige lidmaatskap navrae stuur ‘n epos aan lidmaatskap by calvinistiesealiansie.co.za